Reg en verkeerd

Reg en verkeerd

A Poem by Cobra

As ek iets vir jou wil doen

Iets vir jou koop, Iets vir jou wil op offer

Of sommer net oor dit my gelukkig maak

Wat is die regte manier, wat is die verkeerde manier.

 

As ek vir jou wil sê

Hoe ek oor jou voel, Wat ek vir jou voel

Wat jy vir my beteken, En hoe spesiaal jy is

Wat is die regte manier, wat is die verkeerde manier.

 

Om net te sê ek is lief vir jou

Ek wil by jou wees, wil deel van jou wees

En nie laat gaan nie

Wat is die regte manier, wat is die verkeerde manier.

© 2010 Cobra


My Review

Would you like to review this Poem?
Login | Register




Reviews

Sure it would be good if I read German..Sunflower

Posted 14 Years Ago



Share This
Email
Facebook
Twitter
Request Read Request
Add to Library My Library
Subscribe Subscribe


Stats

304 Views
1 Review
Rating
Added on January 5, 2010
Last Updated on January 5, 2010

Author

Cobra
Cobra

Johannesburg, South Africa



Writing
In love In love

A Poem by Cobra