![]() KaalvoetA Poem by Vonnie15![]() Another Afrikaans poem![]() kaalvoet Ek is net ‘n plain meisie sonder frille en krale en taal wat niemand anyway verstaan nie. Kaalvoet gebore en kaalvoet ontwikkel Geen straf van fancy hakke waarin ek anyway nie Moet tog nie verkeerd verstaan nie Plain ja maar kommin is ek nie; Dié girl benodig net nie fancy opgepofte dinge om class te hê nie. Ek is net ‘n plain meisie met ‘n hart wat hinker na sy plain partner- my eie kaalvoet man.
© 2009 Vonnie15 |
Stats
208 Views
Added on June 29, 2009 Author![]() Vonnie15South AfricaAbout01:26... darkness surrounds me...the sound of my room mate's invasive snoring and the sound of my keyboard my only company. That's what I do. I love to write. I need to write. It keeps me sane, I thin.. more..Writing
|